Dendrological Society of South Africa

The tree science and conservation society of South Africa

The Dendrological Society promotes the study, protection and propagation of trees and tree-dominated ecosystems as a contribution to effective environmental conservation and improvement in South Africa. Membership of the Dendrological Society is open to all natural persons whose application is seconded by two members and endorsed by the Executive Committee.

Launch of new Website/Loods van nuwe webwerf

Welcome to our new website.  Please feel free to leave your comments.

Welkom by ons nuwe webblad.  U is welkom om kommetaar te lewer.

 

Best tree wishes / Boomgroete

Naas Grové

    • Imogene
    • December 16, 2016

    Hallo Naas,

    Baie dankie vir julle bydrae wat julle maak tot bewaring en die aanmoediging daartoe.

    Is die Pilanesberg tak betrokke op enige manier by die Pilanesberg natuur reservaat?

    Ek het hulle webblad besoek en kon sien dat dit in 1981 begin het. Sal baie graag meer besonderhede wil bekom oor die geskiedenis van die reservaat. Ek neem aan dat dit deur die destydse departement van natuurbewaring begin was. As julle my asseblief kan voorsien van meer inligting of my kan verwys na iemand wat my sal kan inlig. Onder andere sal ek die naam van die persoon wil uitvind wat die projek bestuur het en watter tydsduur betrokke was van die beplanningsfase tot en met voltooiing.
    Ook of die natuurlike plantegroei en diere net so behou was al dan nie of daar enige addisionele spesies ingebring is.

    Ek vertrou dat julle my behulpsaam kan wees en sien uit van julle te hoor.

    Vriendelike groete,
    Imogene