Dendrological Society of South Africa

  • Home/Tuis
    • Tuis
    • Info
      • History/Geskiedenis
        • Mission/Missie
          • Constitution/Grondwet
            • Management/Bestuur
            • Member/Lid
              • Members of the Central Committee/Lede v.d sentrale komitee>
                • Portfolio-President>
                  • Portefeulje - president (Afr)
                  • Portfolio-Honorary Secretary>
                    • Portefeulje -sekretaris (Afr)
                    • Portfolio-Treasurer>
                      • Portefeulje -Finansies (Afr)
                      • Portfolio-Tree Conservation>
                        • Portefeulje-Boom Bewaring (Afr)
                        • Portfolio-Training>
                          • Portefeulje-Opleiding (Afr)
                          • Portfolio-Big Trees>
                            • Portefeulje-Groot Bome (Afr)
                            • Portfolio-Media>
                              • Portefeulje-Media (Afr)
                            • Application for membership/Aansoek om lidmaatskap
                              • Regional Branches/Takke>
                                • Streekstakke (Afr)
                              • Trees/Bome
                                • Trees of the Year/Bome van die Jaar
                                  • FSA Tree Names & Numbers/FSA Boom Name & Nommers
                                    • Protected Trees/Beskermde Bome
                                      • Champion Trees/Kampioen Bome
                                        • Big Trees/Groot Bome
                                          • Recources/Hulpbronne
                                          • Shop/Winkel
                                            • Books/Boeke>
                                              • Boeke (Afr)
                                              • Name Tags/Naambordjies>
                                                • Naambordjies (Afr)
                                              • Links/Skakels
                                                • Skakels (Afr)
                                                • Contact/Kontak
                                                  • Kontak (Afr)
                                                  • Tree Blog/Boom-blog
                                                   

                                                  Skakels

                                                  Algemene plantkundige hulpbronne
                                                  GISA Search Directory: 
                                                  Suid-Afrika se groen soekenjin vir groen-verwante produkte, verskaffers en konsultante.

                                                  Internet Directory for Botany:
                                                  Indeks tot plantkundige inligting wat op die internet beskikbaar is.

                                                  South African National Biodiversity Institute:
                                                  Die voorste plantkundige navorsingsorganisasie in Suid-Afrika; bestuur verskeie botaniese tuine (insluitend Kirstenbosch), asook herbaria.

                                                  Beskermde bome

                                                  Uitheemse indringerplante "onkruide"
                                                  ARC Plant Protection Research Institute:
                                                  Onkruid en hul beheer in Suid Afrika

                                                  Bewaring
                                                  The Convention on Biological Diversity (CBD):
                                                  Die Konvensie oor Biologiese Diversiteit (of "Rio-Konvensie") se oogmerk is die bewaring van biologiese diversiteit, die volhoubare gebruik daarvan en die regverdige en gelyke verdeling van voordele wat spruit uit die benutting van genetiese hulpbronne.

                                                  IUCN Rooilys van bedrygde spesies:
                                                  Soekbare databasis van die Wêreldbewaringsunie (IUCN) se Rooidatalys van Bedreigde Spesies, ingeslote bome. Dit verskapf inligting oor die taksonomie, bewaringstatus en geografiese verspreiding wat wêreldwyd beoordeel is volgend die IUCN Rooidatalys kategorieë en riglyne

                                                  Biodiversiteits "Hotspots":
                                                  "Conservation International" se insiggewende oorsig van die mees bedreidge gebiede vir plante en diere op aarde. Nie minder as vier "hotspots" is in Suid-Afrika geleë.

                                                  Terrestrial Ecoregions of the World:
                                                  'n Wêreldnatuurfonds (WWF)inisiatief om 867 ekogebiede te karteer en te beskryf; laasgenoemde is geografies duidelik afgebakende gebiede wat gekenmerk word deur \n spesifieke klimaat, ekologiese eienskappe en plant- en diergemeenskappe.

                                                  UNEP-WCMC Database of Rare Trees:
                                                  'n  Soekbare databasis met inligting oor bedreigde asook ander bewaringswaardige boomspesies. Data word onder andere gebruik deur die "Global Trees Campaign".

                                                  World Heritage Convention:
                                                  Die missie van die Konvensie is om die erfenis van die wêreld te identifiseer en te bewaar by wyse van die opstel van lyste van plekke waarvan die uitstaande waarde vir die mensdom bewaar behoort te word, en om bewaring daarvan te verseker deur nouer samewerking tussen nasies te bevorder.

                                                  Floras en plantlyste
                                                  Flora Sambesiaca:
                                                  Elektronies-beskikbare Flora vir Zimbabwe, Zambië, Malawie, Mosambiek, Botswana en die Caprivistrook in Namibië.

                                                  Flora van Zimbabwe:
                                                  Lys van plante in Zimbabwe met inligting oor endemisme en rooilysstatus.

                                                  Wetenskaplike plantname
                                                  International Plant Name Index:
                                                  Soekbare databasis van die name en geassosieerde bibliografiese inligting van alle wetenskaplike saadplantname (beide geldig en ongeldig) wat sedert ongeveer 1753 gepubliseer is. In die eerste plek bedoel vir professionele plantkundiges.

                                                  Verenigings
                                                  Botanical Society of South Africa

                                                  Tree Society of Zimbabwe

                                                  Internationale Dendrologiese Vereniging

                                                  Timmerhoutplantasies "Plantasies is nie woude nie"
                                                  Timberwatch Coalition:
                                                  Koalisie van organisasies wat bekommerd is oor die negatiewe biologiese en sosiale impakte van kommersiële timmerhoutplantasies in Suider-Afrika.

                                                  World Rainforest Movement:
                                                  Internasionale organisasie wat die bewaring van natuurlike woude bevorder maar die grootskaalse vestiging van timmerhoutplantasies in veral ontwikkelende lande beveg.
                                                  'Arborum silvarumque conservatio salus mundi est'