Portefeulje: Groot Bome (Jaap Kroon & Izak van der Merwe)
Hulle is verantwoordelik vir die volgende portefeuljes:
• Nationale Register van Groot bome in Suid-Afrika (NRGBSA) Opleiding van Groot Boom opmeters Opmeting van Groot Bome Instandhouding van die NRGBSA • Bewaring van Bome in die Limpopo Provinsie (Johan Barnard) • Bewaring van Bome in die Oos-Kaap (Izak van der Merwe) Die Vereniging tree op as 'n spreekbuis vir lede (en bome) by owerhede om sodoende boombelange te beskerm en te bevorder.