Die bestuur van die Vereniging word behartig deur die Sentrale Komitee. Die President van die Vereniging tree ook op as die voorsitter van die Sentrale Komitee. Hy is verantwoordelik vir die volgende portefeuljes:
• Bemarking • Mediaskakeling & Publikasies • Bewaring van Bome in Mpumalanga
Die Vereniging tree op as 'n spreekbuis vir lede (en bome) by owerhede om sodoende boombelange te beskerm en te bevorder.