Dendrological Society of South Africa

  • Home/Tuis
    • Tuis
    • Info
      • History/Geskiedenis
        • Mission/Missie
          • Constitution/Grondwet
            • Management/Bestuur
            • Member/Lid
              • Members of the Central Committee/Lede v.d sentrale komitee>
                • Portfolio-President>
                  • Portefeulje - president (Afr)
                  • Portfolio-Honorary Secretary>
                    • Portefeulje -sekretaris (Afr)
                    • Portfolio-Treasurer>
                      • Portefeulje -Finansies (Afr)
                      • Portfolio-Tree Conservation>
                        • Portefeulje-Boom Bewaring (Afr)
                        • Portfolio-Training>
                          • Portefeulje-Opleiding (Afr)
                          • Portfolio-Big Trees>
                            • Portefeulje-Groot Bome (Afr)
                            • Portfolio-Media>
                              • Portefeulje-Media (Afr)
                            • Application for membership/Aansoek om lidmaatskap
                              • Regional Branches/Takke>
                                • Streekstakke (Afr)
                              • Trees/Bome
                                • Trees of the Year/Bome van die Jaar
                                  • FSA Tree Names & Numbers/FSA Boom Name & Nommers
                                    • Protected Trees/Beskermde Bome
                                      • Champion Trees/Kampioen Bome
                                        • Big Trees/Groot Bome
                                          • Recources/Hulpbronne
                                          • Shop/Winkel
                                            • Books/Boeke>
                                              • Boeke (Afr)
                                              • Name Tags/Naambordjies>
                                                • Naambordjies (Afr)
                                              • Links/Skakels
                                                • Skakels (Afr)
                                                • Contact/Kontak
                                                  • Kontak (Afr)
                                                  • Tree Blog/Boom-blog
                                                   

                                                  Missie

                                                  Ons missie/oogmerk:
                                                  Die bevordering van kennis, beskerming en aanplanting van bome en die behoud van boom-oorheersde ekostelsels as 'n bydrae tot persoonlike verryking en volhoubare omgewingsbestuur.

                                                  Ons doelstellings:
                                                  Die bevordering van dendrologiese kennis by sy lede as bydrae tot persoonlike verryking deur uitstappies, lesings, kursusse, simposiums, herbariums, versameling en verspreiding van dendrologiese kennis, webwerwe en publikasies.

                                                  Hulp met die bevordering en bewusmaking van die Suid-Afrikaanse publiek en staatsdepartemente van kennis van bome in die belang van die beskerming van bome en die behoud van boomoorheersde ekostelsels as 'n bydrae tot volhoubare omgewingsbestuur.

                                                  Bystand aan die publiek van tegniese dienste soos identifikasie van bome, opmeet van bome en ander kundigheid en vaardighede.

                                                  Aanmoediging van wetenskaplike navorsing oor dendrologie.Daar is verskeie streekstakke in al die provinsies en lede sluit aan by die naaste tak. Takke organiseer uitstappies waar boomkunde en boomidentifikasie be-oefen word.
                                                  Picture
                                                  Foto: Naas Grové
                                                  'Arborum silvarumque conservatio salus mundi est'