Dendrological Society of South Africa

  • Home/Tuis
    • Tuis
    • Info
      • History/Geskiedenis
        • Mission/Missie
          • Constitution/Grondwet
            • Management/Bestuur
            • Member/Lid
              • Members of the Central Committee/Lede v.d sentrale komitee>
                • Portfolio-President>
                  • Portefeulje - president (Afr)
                  • Portfolio-Honorary Secretary>
                    • Portefeulje -sekretaris (Afr)
                    • Portfolio-Treasurer>
                      • Portefeulje -Finansies (Afr)
                      • Portfolio-Tree Conservation>
                        • Portefeulje-Boom Bewaring (Afr)
                        • Portfolio-Training>
                          • Portefeulje-Opleiding (Afr)
                          • Portfolio-Big Trees>
                            • Portefeulje-Groot Bome (Afr)
                            • Portfolio-Media>
                              • Portefeulje-Media (Afr)
                            • Application for membership/Aansoek om lidmaatskap
                              • Regional Branches/Takke>
                                • Streekstakke (Afr)
                              • Trees/Bome
                                • Trees of the Year/Bome van die Jaar
                                  • FSA Tree Names & Numbers/FSA Boom Name & Nommers
                                    • Protected Trees/Beskermde Bome
                                      • Champion Trees/Kampioen Bome
                                        • Big Trees/Groot Bome
                                          • Recources/Hulpbronne
                                          • Shop/Winkel
                                            • Books/Boeke>
                                              • Boeke (Afr)
                                              • Name Tags/Naambordjies>
                                                • Naambordjies (Afr)
                                              • Links/Skakels
                                                • Skakels (Afr)
                                                • Contact/Kontak
                                                  • Kontak (Afr)
                                                  • Tree Blog/Boom-blog
                                                   

                                                  Groot Bome

                                                  Onder, meer oor die Nasionale Register van Groot Bome van Suid-Afrika (NRGBSA):
                                                  NRGBSA.pdf
                                                  File Size: 34 kb
                                                  File Type: pdf
                                                  Download File

                                                  Inheemse Boommeet Kompetisie

                                                  Picture
                                                  Voltooi die boomverslag en volg die instruksies op die vorm hier onder.

                                                  Daar is geen beperking op die aanta l inskrywings per persoon nie. Onthou net dat slegs opmetings van inheemse bome oorweeg sal word.

                                                  Sluitingsdatum: 30 September 2011. Geen laat inskrywings sal aanvaar wrod nie.

                                                  Drie 1ste pryse: Dictionary of Names of South African Trees asook 'n kopie van die Department van Landbou se Green Heritage; Trees, forests and woodlands of South Africa.
                                                  Sewe 2de pryse: Field Guide to Trees of Southern Africa asook 'n kopie van die Department van Landbou se Green Heritage; Trees, forests and woodlands of South Africa.

                                                  Die besluit van die paneel wat die wenners gaan aanwys is finaal en geen korresponsensie sal in die verband gevoer word nie. Pryse mag nie omgeruil of oorgedra word nie.

                                                  Wenners van die 2011 Boommeet Kompetisie

                                                  boommeet_wenners_winners.pdf
                                                  File Size: 669 kb
                                                  File Type: pdf
                                                  Download File

                                                  'Arborum silvarumque conservatio salus mundi est'